SORRY! WE ARE TAKING A BREAK - Contact us via WhatsApp (084 459 0652) if you are interested in any products

Bevere, John - Leef Buitengewoon

Bevere, John - Leef Buitengewoon

Regular price R 23 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Byna almal van ons wil die buitengewone kant van die lewe sien, ervaar en doen, maar ons raak dikwels gemaklik met die doodgewone dinge. John Bevere wil mense egter oortuig dat hulle bedoel is vir soveel meer - 'n buitengewone lewe.

Leef Buitengewoon is soos die padkaart na transformasie, na 'n lewe ver bo die gewone verwagtings van sukses en bevrediging. Die skrywer wys lesers waarvoor God hulle gemaak het en hoe dit op alle terreine van die lewe van toepassing is. Die geestelike lewe is immers nie geskei van die elkedagse nie.

Bevere gebruik God se Woord as beginpunt om te wys hoe 'n lewe volgens God se wil lyk en om die talente wat Hy vir ons gegee het, te gebruik.

Sommige van die punte op hierdie padkaart is: Jy is geliefd; om God tevrede te stel; jy kan dit doen; heiligheid; om nooit tekort te skiet nie; en waarna luister jy?