SORRY! WE ARE TAKING A BREAK - Contact us via WhatsApp (084 459 0652) if you are interested in any products

Botha, Riekert - Jesus se woorde vir mans

Botha, Riekert - Jesus se woorde vir mans

Regular price R 25 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

366 Dae Saam met Jesus. 

In die vier Evangelies le ’n skatkis van wyshede wat Jesus self met mense gedeel het. Met Jesus se woorde vir mans daag Riekert Botha mans uit om werklik te luister na wat Jesus gese het. Jesus se woorde vir mans se 366 kort en kragtige boodskappe deur die bekende radiopersoonlikheid en skrywer is die ideale dagboek vir mans. Elke dagstuk begin met ’n teksvers wat Jesus se woorde bevat waarna mans Jesus se woorde vanuit ’n nuwe perspektief sal beskou deur dit saam met Riekert te bestudeer. Temas soos reg en verkeerd, Jesus se gesindheid en vertroosting word bespreek. Elke dagstuk in Jesus se woorde vir mans is in bruin gedruk en word afgerond met ’n gebed vir die dag of praktiese toepassing om Jesus se woorde te gaan leef!