SORRY! WE ARE TAKING A BREAK - Contact us via WhatsApp (084 459 0652) if you are interested in any products

Britz, Louis - Wat Wenners Weet

Britz, Louis - Wat Wenners Weet

Regular price R 25 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Hierdie boek is nie n aksieplan nie. Dis n uitnodiging om spesifieke dinge in jou lewe voor God neer te le en Hom in verootmoediging te vra om jou te verander. Dis ook nie n boek wat elke dingetjie probeer hanteer wat jou lewensgehalte kan verbeter nie. Dit vertel jou nie na watter musiek om te luister, waar om vakansie te hou of om groen tee te drink vir jou spysvertering nie."