FREE SHIPPING nationwide for orders from R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Bybelkor - Lewe op die kruis pad: 50 de deur Markus vir die Lydenstyd

Bybelkor - Lewe op die kruis pad: 50 de deur Markus vir die Lydenstyd

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Reis met lydenstyd in 50 dae deur Markus.  Markus vertel ’n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal. Sewe groepstudies en 43 individuele studies.