FREE SHIPPING for orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

De Klerk, Rita - Femina se Kleintuin-Boek

De Klerk, Rita - Femina se Kleintuin-Boek

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Die tuin is ‘n verlenging van die huis - ‘n ontspanningsarea wat benut moet word, en wat aantreklik moet lyk, winter en somer. Dit moet inpas by die grootte en boustyl van die huis of woonstel, sodat dit deel uitmaak van die geheelbeeld.