FREE SHIPPING for all orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Delport & Steenkamp - Eet slim en bly slank: Die GI-Dieet

Delport & Steenkamp - Eet slim en bly slank: Die GI-Dieet

Regular price R 30 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Dit is eenvoudig so dat daar baie min maniere is om jou ideale gewig te bereik en te behou en as jy ooit gesukkel het om jou gewig te beheer, is dit net die boek vir jou. Dieetkundiges Gabi Steenkamp en Liesbet Delport bespreek die faktore wat gewigstoename beïnvloed, en ook hoe om die faktore te beheer. Die sleutel is om bloedsuiker - en vetvlakke te beheer, en om die metabolisme te versnel deur laevet, lae GI kossoorte te eet sonder om smaaklike kos prys te gee.