FREE SHIPPING nationwide for orders from R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Dobson, James, Dr. - Liefde vir ‘n leeftyd

Dobson, James, Dr. - Liefde vir ‘n leeftyd

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Die huwelik is die vervullendte menslike verhouding. Niks vergelyk met die onvoorwaardelike en intieme liefde van iemand wat belowe om vir altyd en in alle omstandighede lief te bly vir jou nie. 

Liefde vir ‘n Leeftyd is spesiaal vir verloofdes en paartjies wat pas daardie kosbare huweliksbelofte afgele het of wat nog nie hulle tiende huweliksherdenking gevier het nie. Dit bied beginsels en konsepte wat hulle huwelik sal versterk en sal laat hou.