FREE SHIPPING for orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Fryer, Charles - Verslig

Fryer, Charles - Verslig

Regular price R 10 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Net die boek vir alle leerlinge wat poesie moet bestudeer, maar nie mooi verstaan wat die digter wil se nie. Dis veral geskik vir leerlinge wie se huistaal nie Afrikaans is nie - in die verklarings van "vreemde" of "moeilike" woorde in gedigte word dus ook Engels en isiXhosa ingespan om te verduidelik. Die gedigte is spesiaal uitgesoek om binne leerlinge se belangstellingsveld te val en swaarmoedige gedigte is vermy. Na elke gedig volg 'n woordverklaring, 'n opsomming van die inhoud en vrae. Die bundel is saamgestel in ooreenstemming met die nuwe sillabusse vir Afrikaans.