SORRY! WE ARE TAKING A BREAK - Contact us via WhatsApp (084 459 0652) if you are interested in any products

Human, Koos - 'n Lewe met Boeke

Human, Koos - 'n Lewe met Boeke

Regular price R 30 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

’n Lewe met boeke is die herinneringsboek van Koos Human, gesiene uitgewer en saam met Leon Rousseau die stigters van H&R. Die boek is besonder keurig uitgegee met ’n lieflike omslag na ’n skildery van Marjorie Wallace: voor sit Koos Human met Brink; agterop is Jan Rabie en Leroux.   Die boek bevat ongelooflik mooi en relevante foto’s wat ’n bepaalde tydsgees opsom, maar die leser wat onverkwiklike skinderstories en uitflappery verwag oor skrywers se hebbelikhede en moeilike persoonlikhede, gaan teleurgesteld wees.