FREE DELIVERY nationwide for all orders over R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Hunter, Fiona - Eet gesond en verloor gewig

Hunter, Fiona - Eet gesond en verloor gewig

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Hierdie titel bevat 55 stap vir stap resepte vir heerlike laevet maaltye, wat jou sal help om jou ideale gewig te bereik. Die praktiese inligting en wenke oor gaarmaakmetodes en slim koskeuses sal dit ook maklik maak om gesond te eet. Laevetmaaltye hoef nie smaakloos en verbeeldingloos te wees nie en hierdie titel sal jou help om heerlik te eet, terwyl jy die gemoedsrus het dat die geregte almal laag in vet is.