FREE SHIPPING for all orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Kosmos 11 Leerderboek

Kosmos 11 Leerderboek

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Kosmos is gerig op leerders van Afrikaans as Huistaal. Die reeks bied hulle die geleentheid om hedendaagse Afrikaans in al sy fasette te ondersoek. Die onderwerpe is lewendig en modern, en sluit onder andere die KKNK, 7de laan, die Pendorings, die broers Grimm, Spiderman, kitskos, Kava Kava en Dalene Matthee in. Die reeks volg ’n praktykgerigte benadering tot taalleer waar leerders met verskeie genres werk. Die Leerderboek sluit luister-, praat-, lees-, en skryfaktiwiteite in, bevat talle visuele tekste wat leerders se belangstellings sal prikkel, en lei leerders daartoe om die grondbeginsels van taalleer te ontdek. Daar is ’n verskeidenheid taaloefeninge wat leerders sal help om hul taalvermoe ten volle te ontwikkel en dit voorsien leerders van ’n bylaag wat belangrike taalaspekte opsom en hersien.