FREE SHIPPING for all orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Mollett, Grundling & Van Heerden - Die Onstrede God

Mollett, Grundling & Van Heerden - Die Onstrede God

Regular price R 30 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Hierdie titel is ? keur daaruit, so saamgestel dat argument op argument in al hul uiteenlopende vertakkings gevolg kan word, met behulp van uitgebreide kruisverwysings. Dit word 'n geestelike en intellektuele kanovaart op witwaters, opwindend, ontstellend, soms paniekerig, maar altyd onderhoudend en immer onderweg na 'n antwoord op die vraag: Is daar 'n God of nie? En indien wel: Wie is Hy (Sy)? En wat? En hoe? En so verdring tallose verdere vrae mekaar - vrae wat hamer aan die deur van die hart van die mense wereldwyd wat hulle in Afrikaans uitdruk.