FREE SHIPPING nationwide for orders from R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Ozrovech, Solly - Meer as Oorwinnaars

Ozrovech, Solly - Meer as Oorwinnaars

Regular price R 20 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Word in 366 dae toegerus met kennis en begrip oor die drie geloofsankers: geloof, hoop en liefde. “Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!” Almal ken hierdie bekende teks­vers uit 1 Korintiers 13, maar wat is geloof, waarop kan Christene regtig hoop en hoe kan ons ander opreg lief­he? Meer as oorwinnaars, Solly Ozrovech se dagboek met 366 oor­denkings, is saam­gestel rondom hier­die drie geloofs­pilare. Omdat die hele dagboek rondom slegs drie temas sentreer, is soveel moontlik teksverse hieroor uit die Bybel ontgin. As ervare en deurwinterde gelowige was Solly Oz­rovech toegerus om gelowiges dieper te lei in die grondwaarhede van die Christelike geloof en hulle die werklike betekenis van geloof in die Vader, die lewende Christus en die Heilige Gees te laat begryp. Aan die einde van Meer as oorwinnaars sal die leser ’n beter begrip he van die vervlegtheid van die temas geloof, hoop en liefde, begryp hoe lief God ons het deur Christus en hoe om God en ander onbevrees en met oorgawe lief te he.