FREE SHIPPING for all orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Ozrovech, Solly - 'n Reënboog deur my trane

Ozrovech, Solly - 'n Reënboog deur my trane

Regular price R 10 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

’n Reënboog deur my trane is ’n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ’n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.