FREE SHIPPING nationwide for orders from R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Roos, Callie - Wandelaar die groot een

Roos, Callie - Wandelaar die groot een

Regular price R 10 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Jy kry een kans om die spoor te trap op planeet aarde, wat jy behoort te trap. In hierdie strewe na 'n meer sinvolle reis beleef jy 'n intense innerlike stryd om die regte goed te doen, minder tyd te mors, die regte keuses te maak en meer vreugde te ervaar. Die Wandelaar is geskryf vir gewone mense wat die reis meer sinvol wil aanpak. Mense, jonk en oud, wat weet dat daar ten diepste iets meer sou kon wees, 'n ander uitkoms as dit waarmee hulle nou mee besig is. Mense wat hul greep op die toekoms en hulle rol daarin verloor het. Die vraag word gevra na die groot les op ons lewensreis: Is daar so 'n les? Die groot een! Geniet die boek en uiteindelik ook jou reis wanneer jy dit vir jouself ontdek.