FREE SHIPPING for all orders over R350! Discount Code: #JANUWORRY

Smit, Dirkie - Dieper as wat ons dink

Smit, Dirkie - Dieper as wat ons dink

Regular price R 30 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Wat is Die Waardes? En is Dit Regtig Wie Ons Wil Wees?

Bitter min mense lees werklik 'n jaardagboek met 366 stukke van voor tot agter deur. Hier is nou waarlik waarde vir geld – slegs 180 prikkelende stukke, ingedeel in 12 maand-blokke, elk met 'n eenblad-inleiding en aanhaling aan die begin, en ’n gebed aan die einde. Gemiddeld 15 stukke per maand. Die titel kan dus steeds, soos 'n dagboek, van Januarie tot Desember gelees word, maar daar is minder stukke per maand. Elke maand-blok in die titel het 'n bepaalde tema (sien by inhoudsopgawe hier onder) en die stukke in daardie maand vorm ’n geintegreerde geheel. Tog vorm elke stuk ook ’n afgeronde geheel en kan dit een-een afsonderlik gelees en geniet word. Hier is ongewone wysheid in ’n heerlik leesbare styl.