FREE SHIPPING for orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Smit, Nina - God se arms om jou (Hardcover)

Smit, Nina - God se arms om jou (Hardcover)

Regular price R 15 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

’n Bybeldagboek.

God wil sy arms om jou sit en jou vashou. Hierdie inspirerende boodskap deel Nina Smit met jou in die Bybeldagboek. Jou krag vir die dag kom uit ’n Bybelvers. Daar is genoeg vir die hele jaar.Hoe dié beloftes, aanmoedigings en rigtingwysers jou lewe prakties verander, kan jy lees in die dagstukkie by elke vers. Hulle is ingedeel volgens 52 temas sodat jy elke week in diepte iets nuuts van jou Skepper en sy liefde leer.