FREE SHIPPING for orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Steyn, M. - Komplot deur kompromie

Steyn, M. - Komplot deur kompromie

Regular price R 15 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Die Christen smag daarna om die tekens van die tyd reg te verstaan. In Matt. 13 Profeteer Jesus in ‘n reeks gelykenisse die verloop van sy koninkryk vanaf sy koms as Messias tot by sy wederkoms. Na amper 2000 jaar is ons geslag in ‘n gunstige posisie om die waarheid van sy voorspellings te beoordeel.