FREE SHIPPING for orders over R1000! Discount Code: TTB FREE SHIPPING

Vosloo, Milanie - In gesprek met God (Hardcover)

Vosloo, Milanie - In gesprek met God (Hardcover)

Regular price R 10 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: Waar’s U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart.