FREE DELIVERY nationwide for all orders over R1,000 - Use discount code: TTB FREE SHIPPING

Warren, Rick - Die Doelgerigte Lewe

Warren, Rick - Die Doelgerigte Lewe

Regular price R 18 Unit price  per 

Second-hand books in good condition. Images sourced from the internet. All books are cleaned before shipment/collection.

Description:

Hierdie titel sal jou help om te verstaan waarom jy leef en wat God se wonderlike plan vir jou is – sowel hier en nou as in die ewigheid. Die skrywer sal jou gids wees tydens 'n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou 'n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou eintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stress beleef, jou energie kan focus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei. Die doelgerigte lewe is 'n boudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu – 'n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nie. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en – verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap. Bedienings en evangelisme uit.